Thursday, July 2, 2009

Refuse dump klerksdorp

The present dump is adisaster including the malfunctioning incinarator when are they going to open the new one build at our expence se comments in record

4 comments:

  1. Ek dink julle moet iets doen daaromtrent. Sterkte

    ReplyDelete
  2. Ja ek het a brief vir muncipaliteit gestuur en die record en vf en solidarieit, maar niks gebeur, ek sien ons voorige finacialle bestuurer is nou op george ne!

    ReplyDelete
  3. Afval is nie net die owerhede se probleem nie. Totdat Klerksdorp se mense kan leer om die verskillende afval (papier, blik, aluminium, glas, plastiese, ens) te skei moet die owerhede dit doen en dit kos net meer geld. Maar, hoe goed is goed? Moet daar nie eers gekyk word na die herwinbare prosesse nie?

    ReplyDelete
  4. Hi daar is a fancy nuwe herwinings center maar hy word nie oop gemaak because niemand weet hoekom !intussen d..... ons maar voort maar thanks vir die raad miskien sal ons mucipaliteit een dag wakker skrik.

    ReplyDelete